Ezekiel 28:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, jy is wyser as Daniël; daar is geen geheim dat hulle vir jou kan wegkruip nie:
Afrikaans (NLV) 2011 Jy dink jy is slimmer as Daniël, en dat daar geen geheim is wat jy nie ken nie.
Afrikaans 1933/1953 kyk, jy is wyser as Daniël, alles wat verborge is, is vir jou nie te duister nie!
Afrikaans 1983 Jou wysheid het selfs dié van Daniël oortref. Watter geheimenis daar ook al was, niemand kon vir jou kers vashou nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, jy is slimmer as Danel! Geen geheim is vir jou duister nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy het meer wysheid gehad as Daniël, jy kon help met al die probleme.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy dink jy is slimmer as die profeet Daniël wat drome vir konings kon uitlê. Jy dink jy weet alles. Jy ken alle geheime.