Ezekiel 28:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Mensekind, rig jou aangesig teen Sidon en profeteer daarteen,
Afrikaans (NLV) 2011 “Mensekind, kyk in die rigting van Sidon en profeteer daarteen.
Afrikaans 1933/1953 Mensekind, rig jou aangesig teen Sidon en profeteer teen hom
Afrikaans 1983 “Mens, draai jou gesig na Sidon toe en tree op as profeet teen hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Mensekind, draai jou gesig na Sidon, profeteer teen haar
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Mens, jy moet jou gesig na die stad Sidon draai, en jy moet my boodskap teen die stad bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mens, kyk in die rigting van Sidon. En sê vir hierdie stad wat Ek vir jou sê.