Ezekiel 27:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het al jou skeepsplanke gemaak van sipresbome van Senir; hulle het seders van die Líbanon af geneem om vir jou maste te maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy was soos ’n groot skip, gebou van sipresse uit Senir. ’n Seder van die Libanon is gebruik vir jou mas.
Afrikaans 1933/1953 Van sipresse uit Senir het hulle vir jou al die plankwerk gebou; 'n seder uit L¡banon het hulle geneem om op jou 'n mas te maak.
Afrikaans 1983 Hulle het jou twee kante gebou van sipresse uit Senir en sederhout uit Libanon gebruik vir jou mas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met sipreshout uit Senir het hulle albei jou sykante gebou. 'n Seder uit die Libanon het hulle geneem om vir jou 'n mas te maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het jou twee kante gemaak van sipreshout van die land Senir, hulle het 'n sederboom op die Libanon-berg gaan haal om vir jou 'n maspaal te maak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy was soos ’n groot skip wat van die beste hout gebou was. Hulle het ’n sederboom van Libanon, my berg, gebruik om vir jou ’n mas te maak.