Ezekiel 27:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die weiveld sal bewe van die geluid van die geskreeu van jou vlieëniers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jou stede langs die see sal bewe as jou matrose roep om hulp. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die harde geskreeu van jou stuurmanne sal die oop velde bewe. |
| Afrikaans 1983 | Die geskreeu van jou matrose het die kuslande laat sidder; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van die harde hulpgeroep van jou seemanne bewe die weivelde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die land het gebewe toe jou matrose begin skree en vra dat iemand hulle moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die mense wat in die lande rondom jou bly, het gebewe toe hulle hoor hoe jou mense gil en skreeu die dag toe Ek jou verwoes het. |