Ezekiel 27:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die skepe van Tarsis het oor jou gesing op jou mark, en jy is vol en baie heerlik gemaak in die middel van die see. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die skepe van Tarsis het jou ware vervoer. Jou pakhuise was tot boordens toe vol!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die skepe van Tarsis het jou koopware vir jou aangevoer, sodat jy vol en baie heerlik geword het in die hart van die seë. |
| Afrikaans 1983 | Tarsisskepe het jou goedere op handelstogte vervoer. “Jy het ryk geword en baie mag gekry op die diepsee; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Handelskepe het jou ruilware vir jou vervoer. “ ‘ “Jy het vol geword, was baie swaar belaai daar in die hart van die seë. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Skepe van Tarsis het geseil om vir jou goed te koop en te verkoop. Jy was 'n skip vol swaar goed in die middel van die see. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Skepe wat van Tarsis gekom het, het jou ware opgelaai en aan ander lande gaan verkoop. |