Ezekiel 27:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Haran en Kanne en Eden, die handelaars van Skeba, Assur en Kilmad, was jou handelaars.
Afrikaans (NLV) 2011 Haran, Kanne, Eden, handelaars van Skeba, Assirië en Kilmad het ook met jou handel gedryf.
Afrikaans 1933/1953 Haran en Kanne en Eden, die koopmans van Skeba, Assur en Kilmad het met jou handel gedrywe.
Afrikaans 1983 Haran, Kanne, Eden, die handelaars van Skeba, Assirië en Kilmad het vir jou as agente opgetree;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Haran, Kanne en Eden handelaars van Skeba, Assirië en Kilmad het met jou handel gedryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense van die stede Haran, Kanne en Eden, handelaars van die lande Skeba, Assirië en Kilmad was ook jou handelaars.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Haran en Eden, Assirië en Kilmad het ook met jou besigheid gedoen.