Ezekiel 27:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Arabië en al die vorste van Kedar, hulle het saam met jou beset in lammers en ramme en bokke; daarin was hulle jou handelaars. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die Arabiere en prinse van Kedar het met lammers, skaapramme en bokramme vir jou ware betaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Arabië en al die vorste van Kedar, hulle was die koopmans wat tot jou beskikking gestaan het; lammers en ramme en bokke -- daarin het hulle met jou handel gedrywe. |
| Afrikaans 1983 | Arabië en al die regeerders van Kedar het in jou diens gestaan as handelaars; hulle het vir jou handel gedryf met lammers, skaapramme en bokramme. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Arabië en al die leiers van Kedar, hulle was jou handelsvennote. Met ramlammers, skaap- en bokramme, daarmee het hulle met jou handel gedryf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense van die land Arabië en die konings van die land Kedar, het lammers, skaap-ramme en bok-ramme vir jou gegee vir jou goed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Arabiere en die regeerders van Dedan het jou betaal met lammers en skape, asook bokramme. |