Ezekiel 27:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dedan was jou handelaar in kosbare klere vir strydwaens.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir jou ware het Dedan met hulle saalkleedjies betaal.
Afrikaans 1933/1953 Dedan het met jou handel gedrywe in saalkleedjies om op te ry.
Afrikaans 1983 “Dedan was jou agent vir saalkleedjies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dedan het met jou handel gedryf in saalkleedjies vir rydiere.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense van die stad Dedan was jou handelaars vir saalkleedjies.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Dedan het weer met duur komberse betaal wat jy onder jou perdesale gesit het.