Ezekiel 27:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou, mensekind, hef 'n klaaglied aan oor Tirus;
Afrikaans (NLV) 2011 “Mensekind, sing ’n begrafnislied oor Tirus
Afrikaans 1933/1953 Maar jy, mensekind, hef 'n klaaglied oor Tirus aan,
Afrikaans 1983 “Mens, jy moet 'n treurlied oor Tirus sing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Jy, mensekind, hef oor Tirus 'n klaaglied aan;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “En jy, mens, jy moet 'n klaaglied sing oor die stad Tirus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mens, jy moet die volgende lied sing asof jy die begrafnis van Tirus bywoon.