Ezekiel 27:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan en Javan wat heen en weer gegaan het, het in jou skouspele beset: blink yster, kassie en roesemoes was op jou mark. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan en Grieke uit Usal het jou ware gekoop. Hulle het met bewerkte yster, met kaneel en kalmoes betaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wedan en Jawan het uit Usal aan jou smee-yster as handelsartikel gelewer; kassie en kalmoes was onder jou koopware. |
| Afrikaans 1983 | Sowel Dan as Griekeland het goedere uit Usal gelewer vir jou handelsware; jy het bewerkte yster, kaneel en kalmoes gekry vir jou goedere. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en wyn uit Usal het hulle vir jou handelsware betaal. Bewerkte yster, kassia en kalmoes was onder jou ruilware. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense van die stad Dan en van Griekeland het goed van die stad Usal gegee vir jou goed. Dit was ystergoed, kaneel en kalmoes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Dan en tot so ver as Griekeland het hulle yster, kaneel en medisyne gebring en daarmee betaal vir wat jy verkoop het. |