Ezekiel 27:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle van die huis van Togarma het handel gedryf in jou beurse met perde en ruiters en muile. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit Bet-Togarma het ryperde, trekperde en muile gekom. Jy het al hierdie goed geruil vir wat jy vervaardig het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit die huis van Togarma het hulle perde en ryperde en muilesels as handelsware aan jou gelewer. |
| Afrikaans 1983 | Uit Bet-Togarma het trekperde, ryperde en muile gekom in ruil vir jou handelsware. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit Bet-Togarma was daar perde, trekperde en muile; hulle het dit vir jou handelsware aangebied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die handelaars van die stad Bet-Togarma het perde en muile geruil vir jou goed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Bet-Togarma het perde en muile gebring en dit geruil om jou goed in die hande te kon kry. |