Ezekiel 27:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Javan, Tubal en Mesek, hulle was jou handelaars;
Afrikaans (NLV) 2011 Handelaars uit Griekeland, Tubal en Mesek het slawe en koperware gebring.
Afrikaans 1933/1953 Jawan, Tubal en Meseg, hulle was jou koopmans; slawe en kopergoed het hulle as koopware aan jou gelewer.
Afrikaans 1983 Griekeland, Tubal en Mesek was agente vir jou; hulle het jou goedere verruil vir slawe en koperware.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jawan, Tubal en Meseg, hulle was jou handelaars. Met lewende mense en koperware het hulle betaal vir jou ruilware.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense van die lande Griekeland, Tubal en Mesek was jou handelaars. Hulle het slawe en bronsgoed geruil vir jou goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook Griekeland, Tubal en Mesek het met jou besigheid kom doen. Hulle het slawe en kopergoed gebring wat hulle verruil het vir die handelsware wat hulle by jou gekoop het.