Ezekiel 26:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal die geraas van jou liedere laat ophou; en die geluid van jou siters sal nie meer gehoor word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal julle liedere en julle musiekinstrumente stilmaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal die geruis van jou liedere laat ophou, en die klank van jou siters sal nie meer gehoor word nie. |
| Afrikaans 1983 | “So gaan Ek 'n einde maak aan jou luidrugtige liedere; die klank van jou liere sal nie meer gehoor word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Ek maak 'n einde aan die lawaai van jou liedere; die klank van jou liere sal nie meer gehoor word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So sal Ek die mense van Tirus laat ophou om vrolik te sing. Niemand sal weer die musiek van hulle liere hoor nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal daardie dag die musiek stop in jou stede sodat niemand meer kan sing nie. Niemand sal meer bly wees nie. Niemand sal in jou stad op ’n musiekinstrument speel nie omdat niemand opgewek sal wees nie. |