Ezekiel 26:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die elfde jaar, op die eerste dag van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op 3 Februarie, in die twaalfde jaar wat koning Jojagin in ballingskap was, het die Here vir my gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die elfde jaar, op die eerste van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Op die eerste dag van die maand, in die elfde jaar, het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die elfde jaar, op die eerste dag van die maand, het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met my gepraat. Dit was in die elfde jaar, op die eerste dag van die maand. Ek het gehoor die Here sê vir my: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die derde Februarie 585 v.C. het die Here weer met my gepraat. Ons was toe al twaalf jaar lank saam met ons koning, Jojagin, gevangenes in ’n vreemde land. Die Here het vir my gesê: |