Ezekiel 25:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE HERE: Omdat Moab en Seïr wel sê: Kyk, die huis van Juda is soos al die nasies;
Afrikaans (NLV) 2011 “Die oppermagtige Here sê: Die mense van Moab en Seïr sê Juda is maar net soos al die ander nasies;
Afrikaans 1933/1953 So spreek die Here HERE: Omdat Moab en Se‹r sê: Kyk, die huis van Juda is soos al die nasies --
Afrikaans 1983 So sê die Here my God: “Moab en Seïr sê Juda het soos enige ander nasie geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘So sê my Heer, die Here: “Omdat Moab en Seïr sê, ‘Kyk, soos al die nasies, so is die huis van Juda ook maar’,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here, Hy wat Here is, sê: “Die mense van Moab en Seïr het gesê die volk Juda is dieselfde soos al die ander volke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê die Here, die God van Esegiël: “Die mense van Moab het gesê Juda is maar net soos al die ander nasies. Daar is geen verskil tussen my volk en die heidene nie.