Ezekiel 25:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want so sê die HERE HERE: Omdat jy jou hande geklap en met die voete getrap het, en jou van harte gejuig het met al jou ongerustheid teen die land van Israel;
Afrikaans (NLV) 2011 “Die oppermagtige Here sê: Jy het ewe hatig jou hande geklap en voete gestamp en gejuig toe my volk vernietig is;
Afrikaans 1933/1953 Want so sê die Here HERE: Omdat jy in die hand geklap en met die voet gestamp het en bly was met volle veragting in die siel oor die land van Israel --
Afrikaans 1983 So sê die Here my God: “Jy het hande geklap, met jou voete gestamp, jou verheug in jou veragting vir die land van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Ja, so sê my Heer, die Here: “Omdat jy jou hande geklap en jou voete gestamp het, en innerlike vreugde gevind het in jou veragting vir die land Israel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Julle het julle hande geklap en julle voete gestamp en gewys hoe bly julle is, want julle haat die land Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here, Esegiël se God, sê: “Julle het hande geklap en gedans en van vreugde uitgeroep omdat my volk vernietig is.