Ezekiel 25:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal strafgerigte voltrek aan Moab; en hulle sal weet dat Ek die HERE is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Op dieselfde manier bring Ek my oordeel oor die Moabiete. Dan sal hulle besef dat Ek die Here is.”
Afrikaans 1933/1953 Ek sal ook in Moab strafgerigte voltrek; en hulle sal weet dat Ek die HERE is.
Afrikaans 1983 Ek gaan Moab straf. Dan sal hulle besef dat Ek die Here is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So sal Ek oor Moab oordele voltrek. Dan sal hulle besef dat Ek die Here is.” ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal die Moabiete straf, en hulle sal weet dat Ek die Here is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En julle sal ook nie langer as ’n nasie bestaan nie, want Ek vernietig julle. Ek straf julle vir wat julle gedoen het. Dan sal julle weet en erken dat Ek die Here is.”