Ezekiel 24:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, so sê die HERE HERE: Wee die bloedige stad! Ek sal selfs die stapel vir vuur groot maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die oppermagtige Here sê: Rampe wag verseker vir Jerusalem, die stad vol moordenaars! Ek sal self hout op die vuur onder haar pak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, so sê die Here HERE: Wee die bloedstad! Âk sal ook die houtstapel groot maak. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here my God: “Ellende wag vir die stad van bloedvergieting. Ek gaan 'n groot hoop hout aanpak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Daarom,” so sê my Heer, die Here: “Wee die stad van bloedskuld! Op my beurt maak Ek die houtstapel groot: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here, Hy wat Here is, sê: “Daarom, dit sal sleg gaan met die bloedstad. Ek sal self 'n groot vuur maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So sê die Here, die God van Esegiël: “Jerusalem gaan verwoes word, want dit is ’n stad vol mense wat ander doodmaak. Ek sal self die vuur pak wat onder die pot sal brand. |