Ezekiel 24:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Versamel sy stukke daarin, elke goeie stuk, die heup en die skouer; vul dit met die uitsoekbene. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak dit vol met die beste vleis, die boud en blad en die beste van die bene. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sit sy stukke almal daarin, al die goeie stukke, die boud en die blad; maak dit vol met die beste bene. |
| Afrikaans 1983 | Sit vleis daarin, net goeie vleis, boud en blad, en sit die beste bene by, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sit stukke vleis daarin, al die goeie stukke – boud en blad; maak dit vol met die beste bene. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet jy die stukke vleis in die pot sit, boude en skouerblaaie, jy moet dit volmaak met die beste vleis en bene. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gooi dan goeie kookvleis in die pot: vleis van die boud en die blad van ’n skaap. |