Ezekiel 24:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dat hy wat in dié dag ontvlug, na jou sal kom om jou dit met jou ore te laat hoor?
Afrikaans (NLV) 2011 Op daardie dag sal iemand wat uit Jerusalem gevlug het, die nuus vir jou bring.
Afrikaans 1933/1953 op die dag sal 'n vlugteling na jou toe kom om jou dit te verkondig.
Afrikaans 1983 dié dag sal daar 'n vlugteling na jou toe kom om vir jou die berig te bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) op daardie dag sal een wat ontkom het, beslis by jou aankom met 'n berig vir jou persoonlik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer Ek dit doen, dan sal iemand wat vry weggekom het uit Jerusalem, na jou toe kom en hy sal die slegte nuus vir jou vertel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daardie dag sal iemand hier by jou in Babilonië aankom wat uit Jerusalem gevlug het. En hy sal jou vertel wat alles in Jerusalem gebeur het.