Ezekiel 24:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En soos Ek gedoen het, moet julle doen: julle mag julle lippe nie bedek en die brood van mense nie eet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie dag sal julle soos Esegiël maak. Julle sal nie in die openbaar huil nie en julleself nie troos deur die kos te eet wat julle vriende bring nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal julle doen soos ek gedoen het: die baard sal julle nie bedek nie en die brood wat die mense bring, nie eet nie. |
| Afrikaans 1983 | “Julle sal dan doen soos ek nou doen: julle sal julle baard nie bedek nie en die kos nie eet wat mense by sulke geleenthede eet nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan moet julle doen wat ek gedoen het: Julle snorre mag julle nie bedek nie, en die kos wat mense bring, mag julle nie eet nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal julle doen wat ek nou doen. Julle sal nie julle gesigte toemaak nie en julle sal nie begrafnis-kos eet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie dag as dit gebeur, sal julle soos Esegiël maak. Julle sal nie openlik huil nie. En julle sal nie getroos word as julle vriende julle troos en vir julle kos bring nie. |