Ezekiel 24:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe antwoord ek hulle: Die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het toe gesê: “Die Here het vir my gesê
Afrikaans 1933/1953 Toe het ek hulle geantwoord: Die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Ek het vir hulle gesê: “Die woord van die Here het tot my gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het hulle geantwoord: “Die woord van die Here het tot my gekom,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het toe vir hulle gesê: “Ek het gehoor die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê ek vir hulle: “Die Here het vir my gesê om met julle te praat deur wat gebeur het en wat ek gedoen het.