Ezekiel 24:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Mensekind, skryf aan jou die naam van die dag, van hierdie selfde dag: die koning van Babel het op dieselfde dag teen Jerusalem opgestel.
Afrikaans (NLV) 2011 “Mensekind, skryf vandag se datum op, want vandag het die koning van Babilon met sy aanval op Jerusalem begin.
Afrikaans 1933/1953 Mensekind, skrywe vir jou die naam van die dag, van hierdie selfde dag, op. Die koning van Babel het hom hierdie selfde dag op Jerusalem gewerp.
Afrikaans 1983 “Mens, jy moet dié datum aanteken, presies dié datum. Die koning van Babel het Jerusalem vandag aangeval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Mensekind, skryf vir jou die naam op van hierdie dag, hierdie spesifieke dag; want die koning van Babilonië het op hierdie spesifieke dag die druk op Jerusalem begin toepas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Mens, jy moet opskryf watter dag dit is, presies hierdie datum. Die koning van Babel het Jerusalem vandag aangeval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mens, skryf vandag se datum neer. Vandag het die koning van Babilonië sy aanval op Jerusalem begin.