Ezekiel 24:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die volk het vir my gesê: Wil jy ons nie vertel wat hierdie dinge vir ons is dat jy so doen nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense het my gevra: “Wat beteken dit alles? Wat probeer jy vir ons sê?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die mense het vir my gesê: Sal u ons nie te kenne gee wat dit vir ons beteken dat u so maak nie? |
| Afrikaans 1983 | Die mense het vir my gevra: “Wil jy nie vir ons sê wat dit vir ons beteken dat jy so maak nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die mense het vir my gesê: “Wil jy nie vir ons vertel wat dit vir ons beteken dat jy so optree nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe vra die mense vir my: “Sê asseblief vir ons, wat beteken hierdie dinge wat jy doen, wat beteken dit vir ons?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vra die mense vir my: “Hoekom maak jy so? Wat beteken dit wat jy doen? Wat probeer jy vir ons sê?” |