Ezekiel 24:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy het haar vermoei met leuens, en haar groot skuim het nie uit haar uitgegaan nie; haar skuim sal in die vuur wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar dis hopeloos! Die roes wil nie van die pot afbrand nie. Daarom, gooi dit in die vuur!
Afrikaans 1933/1953 Dit het My met moeite oorlaai, en sy baie roes gaan nie van hom af nie. Sy roes moet die vuur in!
Afrikaans 1983 Maar dit bring net moeite, die baie roes brand nie van die pot af nie. Die roes aan die pot
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is vergeefse moeite; die dik laag roes kom nie af nie. Die roes moet in die vuur in!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat probeer om die roes af te brand, sal hard probeer en moeg word, maar die roes aan die pot sal nie afkom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat gebeur? Die pot word nie skoon nie. Hy bly vuil. Dis hopeloos om te dink die vuur sal hom skoon brand.