Ezekiel 24:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoop hout op, steek die vuur aan, verteer die vleis en speserye dit goed, en laat die bene verbrand word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ja, pak die vuur aan! Laat die vuur dreun tot die water kook. Kook die vleis goed, met baie speserye. Verbrand dan die bene. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dra baie hout aan, steek die vuur aan, maak gaar die vleis en roer die sous en laat die bene braai. |
| Afrikaans 1983 | Sit baie hout op, steek die vuur aan, kook die vleis, roer die sous in, braai die bene! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bring meer hout; steek aan die vuur! Laat die vleis deurkook, laat die sous wegkook – die bene moet verkool! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet baie hout bring, jy moet die vuur aansteek en die vleis gaarmaak. Jy moet speserye by die vleis gooi en jy moet die bene verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, gee vir My hout aan! Laat die vuur brand sodat die pot kan kook. Kook die vleis saam met baie speserye. Maak dan die pot leeg en los die bene daarin sodat dit in die pot vasbrand. |