Ezekiel 24:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weer in die negende jaar, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Op 15 Januarie, in die negende jaar van koning Jojagin se ballingskap, het die Here vir my gesê:
Afrikaans 1933/1953 En in die negende jaar, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het die woord van HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Die woord van die Here het tot my gekom op die tiende van die tiende maand, in die negende jaar:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here het tot my gekom in die negende jaar, op die tiende dag van die tiende maand:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gehoor die Here praat met my. Dit was in die negende jaar, in die tiende maand, op die tiende dag van die maand. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die vyftiende Januarie 588 v.C. het die Here met my gepraat. Dit was die negende jaar dat koning Jojagin as ’n gevangene in die vreemde land gesit het. Die Here het gesê: