Ezekiel 23:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het Ek haar oorgegee in die hand van haar minnaars, in die hand van die Assiriërs na wie sy gesmag het.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom het Ek haar aan haar minnaars oorgelewer, die Assiriërs wat sy so begeer het.
Afrikaans 1933/1953 Daarom het Ek haar oorgegee in die hand van haar minnaars, in die hand van die kinders van Assur na wie sy gesmag het.
Afrikaans 1983 Daarom het Ek haar oorgegee in die mag van haar minnaars, in die mag van die Assiriërs na wie sy gesmag het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Daarom het Ek haar oorgegee in die hand van haar minnaars, in die hand van die Assiriërs na wie sy gesmag het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy was verlief op die Assiriërs, daarom het Ek haar vir hulle gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom het Ek haar oorgegee aan die mans van Assirië. Sy wou hulle mos graag hê.