Ezekiel 23:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle was bekleed met blou klere, kapteins en owerstes, almal begeerlike jongmanne, ruiters wat op perde ry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was almal aantreklike jong mans, goewerneurs en bevelvoerders, met pers klere aan. Hulle het op perde rondgejaag. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat pers aangetrek was, goewerneurs en owerstes, almal begeerlike jongmanne, ruiters te perd. |
| Afrikaans 1983 | goewerneurs en ampsdraers wat pers klere gedra het, almal uitgesoekte manne, ruiters te perd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | geklee in pers, •streekgoewerneurs en landvoogde, almal aantreklike jong manne, kavaliers wat op perde ry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het koningsklere gedra en hulle was goewerneurs en hoofde, mooi jongmanne wat op perde gery het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Assiriërs is almal aantreklike jongmanne. Party is kapteins en ander is generaals. Hulle lyk so mooi in hulle blou uniforms as hulle op hulle perde sit. |