Ezekiel 23:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ohola het gehoereer toe sy myne was; en sy het haar liefhebbers begeer, na die Assiriërs, haar bure,
Afrikaans (NLV) 2011 “Ohola was ontrou aan My. Sy het ander minnaars, die Assiriërs wat haar bure was, bo My verkies.
Afrikaans 1933/1953 En Ohola het gehoereer terwyl sy my vrou was, en het gesmag na haar minnaars, na die Assiriërs, krygshaftige mense
Afrikaans 1983 Ohola was ontrou aan My en het gesmag na haar minnaars, die Assiriërs. Hulle was vegters,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Ohola het gehoereer terwyl sy onder my gesag was. Sy het gesmag na haar minnaars, die Assiriërs, vegters
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Maar Ohola was ontrou aan My. Sy was baie verlief op die Assiriërs wat naby haar was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar Ohola was nie tevrede om net met My getroud te wees nie. Sy wou graag ook by ander mans slaap. Sy het saam met die Assiriërs in die bed geklim.