Ezekiel 23:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sal Ek dan die skandelikheid uit die land laat ophou, sodat al die vroue geleer kan word om nie volgens julle skandelikheid te handel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Op hierdie manier sal Ek ’n stokkie steek voor die afskuwelike optrede in die land. En alle vroue sal dit sien en nie dieselfde dinge as hulle doen nie.
Afrikaans 1933/1953 So sal Ek dan die skandelike dade uit die land laat ophou, dat al die vroue hulle kan laat waarsku om geen skandelikheid te begaan soos julle nie.
Afrikaans 1983 Ek wil 'n end maak aan die afstootlike gedrag in die land en al die vrouens afskrik dat hulle hulle nie so afstootlik gedra nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So sal Ek skandelike gedrag in die land tot 'n einde bring, en alle vroue sal dit as 'n waarskuwing beskou, en nie julle skandelike gedrag navolg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So wil Ek die slegte dinge in die land stop. Al die vroue moet bang word, hulle moenie dieselfde slegte dinge doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So sal Ek ’n einde maak aan hierdie land se slegte dade en hulle aanbidding van afgode. As Ek hierdie land straf, sal dit ander waarsku sodat hulle nie doen wat julle gedoen het nie.