Ezekiel 23:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hulle het by haar ingegaan soos hulle by 'n vrou ingaan wat hoereer; so het hulle ingegaan by Ohola en Oholiba, die ontugtige vroue.
Afrikaans (NLV) 2011 En dis wat hulle gedoen het. Hulle het by Ohola en Oholiba geslaap, die skaamtelose prostitute.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het by haar ingegaan soos 'n mens ingaan by 'n hoer; so het hulle ingegaan by Ohola en Oholiba, die ontugtige vroue.
Afrikaans 1983 Hulle het na haar toe gekom soos 'n mens na 'n hoer toe kom. So het hulle na Ohola en Oholiba, die afstootlike vrouens toe gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het by haar ingegaan. Soos wat daar by 'n prostituut ingegaan word, so het hulle by Ohola en Oholiba ingegaan, die sedelose vroue!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hulle het na haar toe gekom soos manne wat na 'n prostituut toe kom. Dit is hoe hulle gekom het na Ohola en Oholiba toe, die slegte vroue.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En dit is presies wat hulle gedoen het. Hulle het geslaap by Ohola en Oholiba, die twee prostitute wat geen skaamte ken nie.