Ezekiel 23:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder het die HERE vir my gesê: Mensekind, wil jy Ohola en Oholiba oordeel? ja, verkondig aan hulle hulle gruwels;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het vir my gesê: “Mensekind, kla Ohola en Oholiba aan oor hulle verskriklike dade.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het vir my gesê: Mensekind, wil jy Ohola en Oholiba oordeel? Maak hulle dan hul gruwels bekend.
Afrikaans 1983 Die Here het vir my gesê: “Mens, oordeel jy oor Ohola en Oholiba. Vertel vir hulle van hulle afskuwelike dade.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê die Here vir my: “Mensekind, sal jy regspreek oor Ohola en Oholiba? Hou dan hulle afstootlike dade aan hulle voor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir my gesê: “Mens, jy moet vir Ohola en Oholiba oordeel. Jy moet vir hulle sê hulle het dinge gedoen wat Ek haat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het toe vir my gesê: “Mens, kla vir Ohola en Oholiba aan. Vertel vir hulle watter afskuwelike, slegte dinge hulle gedoen het.