Ezekiel 23:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy het in die weg van jou suster gewandel; daarom sal Ek haar beker in jou hand gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy het nes jou sussie gemaak; daarom straf Ek jou op dieselfde manier as vir haar. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die weg van jou suster het jy gewandel; daarom sal Ek haar beker in jou hand gee. |
| Afrikaans 1983 | Jy het jou suster se voorbeeld gevolg, en daarom het Ek jou die beker laat drink wat sy moes drink.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die pad van jou suster het jy geloop, en Ek sal haar beker in jou hand gee.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het gelewe soos jou suster, daarom gee Ek nou vir jou die beker van swaarkry wat jou suster moes drink.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat jy nes jou sussie gemaak het, sal Ek jou straf deur dieselfde dinge oor jou te bring wat haar ook getref het.” |