Ezekiel 23:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal hierdie dinge aan jou doen, omdat jy agter die heidene aan gehoereer het en omdat jy met hulle drekgode verontreinig is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het dit alles oor jou gebring omdat jy ’n prostituut vir die nasies geword het en jou met hulle afgode besoedel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | het jou dit aangedoen deurdat jy agter nasies aan gehoereer het en omdat jy met hulle drekgode verontreinig is. |
| Afrikaans 1983 | doen dit aan jou. Jy het in jou ontrou ander nasies nagevolg en jou met hulle afgode verontreinig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het hierdie dinge oor jou gebring, toe jy agter nasies aan gehoereer het, deurdat jy jouself met hulle afgodsbeelde verontreinig het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het dit alles oor jouself gebring, want jy het jou vertroue op ander nasies gestel. Jy het jouself met hulle afgode besoedel. |