Ezekiel 23:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want so sê die HERE HERE: Kyk, Ek gee jou oor in die hand van die wat jy haat, in die hand van die van wie jou verstand vervreemd is.
Afrikaans (NLV) 2011 “So sê die oppermagtige Here: Ek sal jou oorgee aan jou vyande, dié wat jy geminag het.
Afrikaans 1933/1953 Want so sê die Here HERE: Kyk, Ek sal jou oorgee in die hand van hulle wat jy haat, in die hand van hulle van wie jou siel vervreemd geraak het.
Afrikaans 1983 So sê die Here my God: “Ek gee jou oor in die mag van dié wat jy haat, dié in wie jy 'n weersin gekry het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, so sê my Heer, die Here: “Kyk, Ek gaan jou oorgee in die hand van hulle wat jy haat, in die hand van hulle in wie jy 'n diep weersin gekry het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ja, Ek sal jou nou gee vir die mense wat jy haat, jy hou nie meer van daardie mense nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is wat Ek, die Here, Esegiël se God, oor jou sê: “Ek gee jou oor sodat jou vyande met jou kan maak wat hulle wil. Dis die mense op wie jy neergesien het.