Ezekiel 23:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal jou uit jou klere uittrek en jou mooi juwele wegneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou klere en juwele sal hulle vir hulleself vat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sal jou ook jou klere uittrek en jou versiersels wegneem. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sal jou klere uittrek en jou juwele vat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal jou klere van jou afstroop en jou versiersels vat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal jou kaal uittrek en hulle sal jou juwele vir hulleself vat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal al jou juwele en mooi klere steel. |