Ezekiel 23:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Mensekind, daar was twee vroue, die dogters van een moeder:
Afrikaans (NLV) 2011 “Mensekind, daar was twee sussies, dogters van dieselfde ma.
Afrikaans 1933/1953 Mensekind, daar was twee vroue, dogters van een moeder.
Afrikaans 1983 “Mens, daar was twee vrouens, dogters van dieselfde ma.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Mensekind, daar was twee vroue, dogters van een moeder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Mens, daar was twee vroue, hulle was dogters van dieselfde ma.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mens, daar was eenkeer twee susters. Hulle het dieselfde ma gehad.