Ezekiel 23:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dat sy haar hoererye vermeerder het, want toe sy manne op die muur sien uitgestort, het die beelde van die Chaldeërs met vermiljoen uitgestort, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar sy het nog verder gegaan. Sy het verlief geraak op prentjies wat teen ’n muur geverf was, prentjies van Babiloniese offisiere, met rooi verf geverf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, sy het nog meer gehoereer; toe sy manne sien wat op die muur afgeteken was, afbeeldinge van die Chaldeërs, geteken met rooiminie; |
| Afrikaans 1983 | Maar Oholiba het met haar onsedelikheid nog verder gegaan. Sy het mansfigure teen 'n muur afgeteken gesien, afbeeldings van Galdeërs, met 'n rooi kleurstof geteken; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar sy het nog dade van owerspel bygevoeg. Sy het manne uitgekerf teen 'n muur gesien, afbeeldings van Galdeërs uitgekerf in 'n helderrooi kleur, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Oholiba het meer ontrou geword. Sy het prente van mans teen 'n muur gesien, prente van Galdeërs. Iemand het die prente geteken met rooi verf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar dit was nie vir haar genoeg nie. Sy het nog verder gegaan. Sy het verlief geraak op prentjies wat op ’n muur geverf was. Dit was prentjies van Babiloniese soldate wat rooi uniforms aangehad het. |