Ezekiel 23:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sien ek dat sy verontreinig was, dat hulle altwee een pad geneem het,
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het gesien hoe sy haar verontreinig het, hoe albei sussies dieselfde doen.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Ek gesien dat sy verontreinig was: altwee het dieselfde weg bewandel.
Afrikaans 1983 Ek het gesien hoe sy haar verontreinig. Die twee susters het dieselfde pad geloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het gesien dat sy haarself verontreinig. Die twee van hulle het dieselfde pad geloop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gesien dat Oholiba haarself onrein gemaak het. Sy het dieselfde dinge gedoen soos haar suster.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het gesien wat sy doen, hoe sy haar liggaam vernietig deur haar sondes, nes haar ouer sussie.