Ezekiel 22:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het my heilige dinge verag en my sabbatte ontheilig.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle sien neer op heilige dinge. Julle minag my Sabbatdae.
Afrikaans 1933/1953 My heilige dinge het jy geminag en my sabbatte ontheilig.
Afrikaans 1983 Wat aan My gewy is, het jy geminag, my sabbatte het jy ontheilig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat vir My heilig is, minag jy, en my Sabbatte ontheilig jy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het gewys dat julle dink my gewyde dinge is nie belangrik nie, julle het my Sabbatdae ontwy.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dinge wat aan My behoort, steur jy jou nie aan nie. En jy doen op die sewende dag, die dag van rus, net wat jy wil. Jy steur jou nie aan wat Ek jou beveel het nie.