Ezekiel 22:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, die vorste van Israel, elkeen was in jou in hul mag om bloed te vergiet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Elke leier in Israel wat in jou bly, is daarop uit om moord te pleeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, die vorste van Israel was in jou, elkeen na sy krag, om bloed te vergiet. |
| Afrikaans 1983 | “Elke regeerder van Israel het sy mag misbruik om bloed te vergiet in jou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, die leiers van Israel, elkeen is daar in jou net vir eie gewin, sodat bloed vergiet word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leiers wat oor Israel regeer, het sterk geword, maar toe het hulle mense vermoor, julle weet dit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Elkeen in jou wat belangrik is, is daarop uit om moord te pleeg. |