Ezekiel 22:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, Ek sal julle bymekaarmaak en op julle blaas in die vuur van my toorn, en julle sal in die middel daarvan gesmelt word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou bymekaarmaak in die vuur van my woede. En jy sal gesmelt word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, Ek sal julle versamel en met die vuur van my grimmigheid teen julle blaas, dat julle drin gesmelt kan word. |
| Afrikaans 1983 | Ek maak julle bymekaar en blaas die vuur van my toorn aan teen julle om julle in Jerusalem te smelt. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal julle bymekaarmaak en die vuur van my gramskap teen julle aanblaas, en julle sal in die stad smelt. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal julle almal saam laat brand in Jerusalem, want Ek is kwaad, Ek sal julle laat smelt. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek gooi julle bymekaar en my woede is die vuur waarmee Ek julle vernietig. |