Ezekiel 22:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy sal jou erfdeel in jouself neem voor die oë van die nasies, en jy sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En wanneer julle tussen die nasies onrein geword het, sal julle weet dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy sal deur jouself ontheilig wees voor die oë van die nasies; en jy sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans 1983 | Jy het jouself onrein gemaak in die oë van die ander nasies. Jy sal besef dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer jy deur jou eie toedoen ontheilig word voor die nasies, sal jy besef dat Ek die Here is.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die volke weet dat julle julleself onrein gemaak het. Maar julle sal weet dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie dag, as die vreemde nasies so na jou kyk en oor jou lag en spot, sal jy weet en erken dat Ek die Here is.” |