Ezekiel 22:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan jou hart standhou, of kan jou hande sterk wees in die dae wat Ek met jou sal handel? Ek, die HERE, het dit gespreek, en Ek sal dit doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe selfversekerd sal jy in die dag van afrekening wees? Ek, die Here, vra jou. Ek gaan doen wat Ek gesê het: |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal jou hart standhou of jou hande sterk wees in die dae as Ek met jou handel? Ek, die HERE, het dit gespreek en sal dit doen. |
| Afrikaans 1983 | Sal jy nog selfversekerd wees wanneer jy jou sterk probeer maak vir die tyd wanneer Ek met jou handel? Ek, die Here, het gepraat, en Ek sal dit doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal jou hart standhou of jou hande sterk bly in die tyd wanneer Ek teen jou optree? Ek, die Here, het gepraat, en Ek gaan optree. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die tyd kom wanneer Ek met julle sal doen wat Ek wil doen. Sal julle dan nog dink dat julle sterk is? Nee, Ek, die Here, het gepraat en Ek sal dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê ’n bietjie vir My: Sal jy ook so vol selfvertroue wees die dag as Ek jou gaan oordeel? Ek, die Here, het gepraat. En Ek sal doen wat Ek sê. |