Ezekiel 22:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, daarom het ek my hand geslaan oor jou oneerlike wins wat jy gemaak het, en oor jou bloed wat in jou midde was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Nou slaan Ek my hande saam oor die oneerlike wins wat jy maak en die moorde wat jy pleeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, so slaan Ek dan in my hand oor jou onregverdige wins wat jy gemaak het, en oor jou bloedskuld wat in jou is. |
| Afrikaans 1983 | “Ek slaan my hande saam oor die oneerlike wins wat jy maak en oor die bloed wat daar in jou vergiet is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Kyk, Ek slaan my hande saam oor die onregverdige wins wat jy gemaak het en oor die bloedskuld wat daar in jou midde is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet dit weet, Ek is verbaas en kwaad, want julle vat dinge wat nie aan julle behoort nie en julle vermoor mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek is so verbaas oor wat julle doen dat Ek my hande saamslaan. Julle lieg en bedrieg. Julle maak links en regs dood. |