Ezekiel 21:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mensekind, profeteer en sê: So spreek die HERE; Sê: 'n Swaard, 'n swaard is geslyp en ook geskrap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mensekind, sê vir die mense die Here sê: “’n Swaard word skerp gemaak en blink gevryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mensekind, profeteer en sê: So spreek die HERE. Sê: 'n Swaard, 'n swaard is skerpgemaak en ook geskuur; |
| Afrikaans 1983 | “Mens, tree as profeet op, sê: So sê die Here! Roep: “Swaard, swaard! Hy is skerpgemaak en blinkgevryf, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Mensekind, profeteer en sê, ‘So sê my Heer. “Sê dan: 'n Swaard, 'n swaard wat skerpgemaak, ook blinkgevryf is! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Mens, jy moet my boodskap bring en vir die mense sê: Die Here sê ek moet sê dat Hy sy swaard skerpgemaak en blinkgevryf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mens, praat met hierdie klomp mense en sê vir hulle: ’n Swaard word skerp gemaak vir julle! |