Ezekiel 21:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan op die een of ander manier na jou toe, óf aan die regterkant óf aan die linkerkant, waar jou aangesig ook al gerig is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Swaard, slaan na regs, slaan na links, wie jy ook al wil tref! |
| Afrikaans 1933/1953 | Bly aanmekaar, o swaard! Gaan regs, maak 'n aanval, gaan links, waarheen jou snykant ook al gerig is. |
| Afrikaans 1983 | Wys hoe skerp jy is, kap regs en links, waar jou lem ook al heen gedraai word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bewys jouself skerp, swaard! Kap regs, kap links, waarheen jou snykant ook al gerig is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Swaard, jy moet die mense aanval, oral waar Ek jou stuur, na regs en na links. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | O, swaard, kap na die linkerkant. En na die regterkant. Kap waar jy wil en na wie jy wil. |