Ezekiel 21:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir my gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Toe kom die woord van die Here tot my: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die woord van die Here het tot my gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gehoor die Here sê vir my: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het toe weer met my gepraat. Hy het gesê: |