Ezekiel 20:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê ek: Ag, HERE HERE! hulle sê van My: Spreek Hy nie gelykenisse nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê ek: “Oppermagtige Here, hulle sê van my: ‘Hy praat heeldag in raaisels!’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê ek: Ag, Here HERE, hulle sê vir my: Spreek hy nie altyd in gelykenisse nie? |
| Afrikaans 1983 | Toe sê ek: “Ag, Here my God, hulle sê ek praat net altyd in raaisels.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het ek gesê: “Ag, Here, my Heer, hulle sê oor my, ‘Praat hy nie maar net in raaisels nie?’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het toe gesê: “Ag, Here, my Here, die mense sê ek probeer om slim dinge te sê wat hulle nie kan verstaan nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê ek: “Ag, Here my God, die mense sê al van my dat ek heeldag in raaisels praat. Hulle verstaan nie wat ek sê nie!” |